Currently No Video Available
Clean Lyric
Paragraph Lyric
Ek verklaar ek sit nou met niks nie
Ek glo nie ek gaan beter raak nie maar vanaand gaan ek groot
en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn
en ons harte poes toe van pyn
en ek hardloop en skree
mislei my nog een keer
is dit rerig nodig om soos jy te wees
ons sing al jare saam aan ons doodslied
want die leuenaar in my is die leuenaar in jou
en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn
en ons albei poes toe op pyn
en ek hardloop en skree
mislei my nog een keer
Ek verklaar ek sit nou met niks nie    Ek glo nie ek gaan beter raak nie maar vanaand gaan ek groot    en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn    en ons harte poes toe van pyn    en ek hardloop en skree    mislei my nog een keer    is dit rerig nodig om soos jy te wees    ons sing al jare saam aan ons doodslied    want die leuenaar in my is die leuenaar in jou    en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn    en ons albei poes toe op pyn    en ek hardloop en skree    mislei my nog een keer
blog comments powered by Disqus Comments
RELATED SONGS
RELATED ARTICLES