Currently No Video Available
Clean Lyric
Paragraph Lyric
Ou Ryperd, ons ry die pad tesame
Ou Ryperd, so deur die lewensbane
Wanneer jou rydag oor is,
Gaan jou ou lyf lekker rus
Jy, ou Ryperd van my

Jaag maar aan ou maat
Die maan skyn helder vanaand
Jaag maar aan ou maat
My mooientjie sy wag vir my vanaand

O hoor hoe tjank die jakkals op die rivier se brug
En dra my op jou lekker ou rug
Jaag maar aan ou maat,
want my nooientjie sy wag daar vanaand

KOOR:
Jippie Jippie Jip (x2)
My ou perd
Daar is voer en rus
En jy doen jou bes my ou perd
Dra my oor die rivier se brug
Dra my op jou lekke ou rug
Na my nooi Sannie
Die dogter van Tant Annie op die plaas

Ou Ryperd, ons ry die pad tesame
Ou Ryperd, so deur die lewensbane
Wanneer jou rydag oor is,
Sal jou ou lyf lekker rus
Jy, ou Ryperd van my

Koor(2x)

Dra my oor die rivier se brug
Dra my op jou lekker ou rug
Na my nooi Sannie
Die dogter van Tant Annie op die plaas (3x)
Ou Ryperd, ons ry die pad tesame   Ou Ryperd, so deur die lewensbane   Wanneer jou rydag oor is,   Gaan jou ou lyf lekker rus   Jy, ou Ryperd van my     Jaag maar aan ou maat   Die maan skyn helder vanaand   Jaag maar aan ou maat   My mooientjie sy wag vir my vanaand     O hoor hoe tjank die jakkals op die rivier se brug   En dra my op jou lekker ou rug   Jaag maar aan ou maat,   want my nooientjie sy wag daar vanaand     KOOR:   Jippie Jippie Jip (x2)   My ou perd   Daar is voer en rus   En jy doen jou bes my ou perd   Dra my oor die rivier se brug   Dra my op jou lekke ou rug   Na my nooi Sannie   Die dogter van Tant Annie op die plaas     Ou Ryperd, ons ry die pad tesame   Ou Ryperd, so deur die lewensbane   Wanneer jou rydag oor is,   Sal jou ou lyf lekker rus   Jy, ou Ryperd van my     Koor(2x)     Dra my oor die rivier se brug   Dra my op jou lekker ou rug   Na my nooi Sannie   Die dogter van Tant Annie op die plaas (3x)
blog comments powered by Disqus Comments
RELATED SONGS
RELATED ARTICLES