Currently No Video Available
Clean Lyric
Paragraph Lyric
Mikrogolfoond mense marseer
wanbegrip, wanbalans, wanbeheer
Weggedraai
met die son op hul rue
Ek verkies die son op my gesig
Ek sal nooit weer terug gaan nie
Ek sal nooit weer terug gaan nie
Ek sal julle nooit tevrede
Tevrede stel nie

Hou jou kop vas
Die probleem is net dat
ek nie weet wie ek is nie
Hierdie gaan nog lank vat
Hierdie gaan nog seermaak

Kan ons maak of ons vir ewig kan leef
sal ons, ons geheime boodskappe vergeet
Fluister kliphard
Speel so sag as wat jy kan
Soen so veel as wat jy wil
Hou my net vas
Die werklikheid is dat
ek nie weet wie ek is nie
Mikrogolfoond mense marseer  wanbegrip, wanbalans, wanbeheer  Weggedraai  met die son op hul rue  Ek verkies die son op my gesig  Ek sal nooit weer terug gaan nie  Ek sal nooit weer terug gaan nie   Ek sal julle nooit tevrede  Tevrede stel nie    Hou jou kop vas  Die probleem is net dat  ek nie weet wie ek is nie  Hierdie gaan nog lank vat  Hierdie gaan nog seermaak    Kan ons maak of ons vir ewig kan leef  sal ons, ons geheime boodskappe vergeet  Fluister kliphard  Speel so sag as wat jy kan  Soen so veel as wat jy wil  Hou my net vas  Die werklikheid is dat  ek nie weet wie ek is nie
blog comments powered by Disqus Comments
RELATED SONGS
RELATED ARTICLES